ATKV-Tienertoneel: Gauteng-streeksfees 1-wenners bekend!

Die 59ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Gauteng en Durban afgeskop. Daar het 292 tieners hul stories grensloos op die UNISA Little Theatre-verhoog in Pretoria kom vertel.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat die deelnemers aan elke produksie na afloop van hul optrede met mentorbeoordelaars, wat hul merk maak in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf, in ’n tweerigtingsgesprek tree oor hul werk tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies.
Die mentorbeoordelaars tydens die Gauteng-streeksfees vanaf 24 tot 29 Julie was Solomon Cupido, Lindsey Cele, Mari Molefe van Heerden en Jacques Bessenger.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ’n spogprysuitdeling op 29 Julie bekendgemaak.
Kategorie: Beste klankoperateur
Nominasies:
1. |
Zene van der Mescht en Karla van Wyk |
Jutro |
Potchefstroom Gimnasium |
2. |
Roux Marais |
Mac & Beth |
Helpmekaar Kollege |
3. |
Le Roux van Wyk |
Spier |
Hoërskool Menlopark |
Die beste klankoperateur tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:
Zene van der Mescht en Karla van Wyk |
Jutro |
Potchefstroom Gimnasium |
Kategorie: Beste beligtingsoperateur
Nominasies:
1. |
Antoinette de Lange en Louis Combrink |
Jutro |
Potchefstroom Gimnasium |
2. |
Gerhard Maritz |
My oorlog |
Hoërskool Zwartkop |
3. |
Christo Lategan |
Mac & Beth |
Helpmekaar Kollege |
4. |
Eliska Duvenage |
Beskermde Burgers |
Hoërskool Ermelo |
Die beste beligtingsoperateur tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Kategorie: Beste verhoogbestuurder
Nominasies:
1. |
Arnoliez Bothma |
Donderstokkie |
Hoërskool Waterkloof |
2. |
Lara Maartens |
Jutro |
Potchefstroom Gimnasium |
3. |
Rebecca Cloete |
Beskermde Burgers |
Hoërskool Ermelo |
4. |
Abigail Randell |
Bagasie |
Hoërskool Ermelo |
Die beste verhoogbestuurder tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:
Lara Maartens |
Jutro |
Potchefstroom Gimnasium |
Kategorie: Beste hantering van tegniese aspekte
Nominasies:
1. |
Spier |
Hoërskool Menlopark |
2. |
Anti |
Hoërskool Waterkloof |
3. |
Mac & Beth |
Helpmekaar Kollege |
Die prys vir die beste hantering van tegniese aspekte tydens die eerste Gauteng-streeksfees gaan aan:

Kategorie: Beste akteur in ’n ondersteunende rol
Die beste akteur in ’n ondersteunende rol tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Kategorie: Beste aktrise in ’n ondersteunende rol
Nominasies:
1. |
Leila Roos as dr. Suzan Visagie |
My oorlog |
Hoërskool Zwartkop |
2. |
Blyde Schoeman as Bekkie |
Mac & Beth |
Helpmekaar Kollege |
Die beste aktrise in ’n ondersteunende rol tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Kategorie: Beste akteur in ’n hoofrol
Die beste akteur in ’n hoofrol tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Kategorie: Beste aktrise in ’n hoofrol
Nominasies:
1. |
Manet Krieg as Beth |
Mac & Beth |
Helpmekaar Kollege |
2. |
Jenna Volschenk as Mac |
Mac & Beth |
Helpmekaar Kollege |
Die beste aktrise in ’n hoofrol tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Kategorie: Beste ensemble
Die beste ensemble tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Kategorie: Beste regisseur
Die beste regisseur tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

Die beste produksie tydens die eerste Gauteng-streeksfees is:

ATKV-Tienertoneel is hierdie week (31 Julie tot 5 Augustus) weer in Pretoria by die UNISA Little Theatre vir Gauteng se tweede streeksfees om die grenslose tieners se werk te mentor en te vier. Die ATKV-Tienertoneel-Bloemfonteinstreeksfees begin ook op 5 Augustus in die Wynand Mouton-teater in Bloemfontein.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_tienertoneel