ATKV-Tienertoneel Gauteng-streeksfees 2 se wenners bekend

Die 58ste ATKV-Tienertoneel is in volle swang. Hierdie week het 388 dapper tieners hul stories op die UNISA Little Theatre verhoog in Pretoria kom vertel.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat elke produksie deur mentorbeoordelaars, wat sterk is in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf, na afloop van elke optrede saam met die tieners koppe krap oor hul werk tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies.
Die mentorbeoordelaars tydens die Gauteng-streeksfees vanaf 1 tot 6 Augustus was Prof. Marie-Heleen Coetzee, Pietie Beyers, Marijda Kamper en Mari Molefe van Heerden.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ʼn spogprysuitdeling op 6 Augustus bekendgemaak.
Kategorie: Beste klankoperateur
Nominasies:
Kean Jooste | Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Ciara de Bod | Kettings | Hoërskool Oosterlig |
Die beste klankoperateur tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner
Ciara de Bod | Kettings | Hoërskool Oosterlig |
Kategorie: Beste beligtingsoperateur
Nominasies:
Minke Meyer | Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Elshané Potgieter | Kettings | Hoërskool Oosterlig |
Jan-Hendrik Botes | Vir/By/Mekaar | Hoërkool Delmas |
Die beste beligtingsoperateur tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Kategorie: Beste verhoogbestuurder
Nominasies:
Maya Meyer | Kettings | Hoërskool Oosterlig |
Angelique van der Westhuizen | In die voetspore van reuse | Potchefstroom Gimnasium |
Estelle Kriek | Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Die beste verhoogbestuurder tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner
Angelique van der Westhuizen | In die voetspore van reuse | Potchefstroom Gimnasium |
Kategorie: Beste hantering van tegniese aspekte
Nominasies:
Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Tot Dagbreek | Hoërskool Bastion |
Dromer | Hoërskool Bastion |
Die prys vir die beste hantering van tegniese aspekte tydens die tweede Gauteng-streeksfees gaan aan:
Wenner

Kategorie: Beste akteur in ʼn ondersteunende rol
Nominasies:
Etienne Dannhauser as George | In Die Voetspore van Reuse | Potchefstroom Gimnasium |
Godwill Christian as Stefan | In Die Voetspore van Reuse | Potchefstroom Gimnasium |
Henlo Meyer as Daantjie | Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Die beste akteur in ʼn ondersteunende rol tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Kategorie: Beste aktrise in ’n ondersteunende rol
Nominasies:
Tanisha Geyer as Missusmis | Tot Dagbreek | Hoërskool Bastion |
Karli Marais as Kylie Samuel | Toneel is vir Tappets | Hoërskool Noordheuwel |
Marionè Muller as Hulp-regisseur | Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Ona Selekisho as Bernadette | In Die Voetspore van Reuse | Potchefstroom Gimnasium |
Die beste aktrise in ʼn ondersteunende rol tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Kategorie: Beste akteur in ’n hoofrol
Nominasies:
Andrè Pretorius as Regisseur | Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Marko Vorster as Phillip | Fynbos | Potchefstroom Gimnasium |
Rico Immelman as Gus | Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Die beste akteur in ʼn hoofrol tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Kategorie: Beste aktrise in ’n hoofrol
Nominasies:
Chloé Niemann as Liné Wewee | Dromer | Hoërskool Bastion |
Mienke Cloete as Nurse | kameR 5 | Hoërskool Ermelo |
Die beste aktrise in ʼn hoofrol tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Kategorie: Beste ensemble
Nominasies:
Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Tot Dagbreek | Hoërskool Bastion |
Die beste ensemble tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Kategorie: Beste regisseur
Nominasies:
Robert Kruger | Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Simoné Carstens en Morgan Shezi | Tot dagbreek | Hoërskool Bastion |
Die beste regisseur tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenner

Die prysuitdeling word deur ʼn pragaand van die streeksfeesfinaliste se mooiste stories voorafgeloop.
Die streeksfeesfinaliste tydens die tweede Gauteng-streeksfees, wat vir hul plekke in die nasionale finaal moes meeding, is as volg:
Tot Dagbreek | Hoërskool Bastion |
Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Bloedval | Hoërskool Noordheuwel |
Die derdeplekwenner van hierdie streek is:
Tot Dagbreek | Hoërskool Bastion |
Die naaswenner is:
Idees | Hoërskool Hugenote Springs |
Die beste produksie tydens die tweede Gauteng-streeksfees is:
Wenproduksie

ATKV-Tienertoneel is hierdie week in Bloemfontein by die Wynand Mouton-teater vir die Bloemfontein-streeksfees, asook in Gqeberha by die Little theatre om die dreunend dapper tieners in die Oos-Kaap se werk te mentor en te vier.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_tienertoneel