ATKV-Tienertoneel: Potensiaal ontplof padlangs

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie het vanjaar vir die eerste keer ook gereis na skole in Pinetown, Amanzimtoti en Pietermaritzburg.
Kreatiwiteit en selfdissipline het talent onderstreep en beoordelaars Jacques Bessenger en Marlo Minnaar is opgewonde oor die potensiaal.
Mentorsessies deur die paneel het produksiespanne meegevoer en teater is gemaak, gevier en ontwikkel om die volhoubaarheid in die industrie te verseker.
Die beste akteur in ’n hoofrol tydens die Padlangs-streeksfees is …
as |
in die produksie |
deur |
|
Emjee Groesbeek |
Eben |
EETLUS |
Gelofte Skool |
Die beste aktrise in ’n hoofrol is …
as |
in die produksie |
deur |
|
Alma van Heerden |
Ass |
Thomas vermoor: Die toneelstuk |
Kuswag Skool |
Die beste ensemble van die Padlangs-streeksfees is …
van |
|
EETLUS |
Gelofte Skool |
Die beste regisseur tydens die Padlangs-streeksfees is …
Magdel Brand en Linda Coertze |
Thomas vermoor: Die toneelstuk |
Kuswag Skool |
TOP 2-PRODUKSIES
Die naaswenner van die Padlangs-streeksfees is …
Eetlus van Gelofte Skool.
***
Die beste produksie van die Padlangs-streeksfees is …
Thomas vermoor: Die toneelstuk van Kuswag Skool.
Kyk na die volledige prysuitdeling van die ATKV-Tienertoneel se Padlangs-streeksfees hier: