ATKV-Tienertoneel raak parmantig in Pretoria!

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie het vanjaar die planke te laat bewe in Pretoria en mentors Pietie Beyers, prof. Marie-Heleen Coetzee, Jacques Bessenger en dr. André Gerber beïndruk.
Prof. Marie-Heleen Coetzee is dit eens dat hierdie tieners die industrie vreesloos hoop gee en Pietie Beyers is geïnspireer deur die tieners se harde werk en selfdissipline.
29 mentorsessies deur die paneel het produksiespanne meegevoer en toneel is gevier met ’n parmantige veer in die hoed.
Die toppresteerders in verskeie kategorieë van teatermaak tydens die Pretoria-streeksfees is soos volg:
Die beste akteur in ’n hoofrol tydens die Pretoria-streeksfees is …
as |
in die produksie |
deur |
|
Jurie Boshoff |
George |
JY.VROU |
Hoërskool Hugenote Springs |
Die beste aktrise in ’n hoofrol tydens die Pretoria-streeksfees is …
as |
in die produksie |
deur |
|
Ashlin de Lange |
Berta |
JY.VROU |
Hoërskool Hugenote Springs |
Die beste akteur in ’n ondersteunende rol tydens die Pretoria-streeksfees is
as |
in die produksie |
deur |
|
Henlo Meyer |
Faan |
JY.VROU |
Hoërskool Hugenote Springs |
Die beste aktrise in ’n ondersteunende rol tydens die Pretoria-streeksfees is …
as |
in die produksie |
deur |
|
Leah Kassleman |
Aurora |
Molshoop |
Hoërskool Waterkloof |
Die beste ensemble van die Pretoria-streeksfees is …
deur |
|
Dubbelsinnig! |
Hoërskool Eldoraigne |
Die beste hantering van tegniese aspekte van die Pretoria-streeksfees is …
met die produksie |
|
Helpmekaar Kollege |
Vlieërs |
Die beste verhoogbestuurder tydens die Pretoria-streeksfees is…
in die produksie |
deur |
|
Ivan Malan |
Bittersoet |
Hoërskool Menlopark |
Die beste klankoperateur tydens die Pretoria-streeksfees is …
in die produksie |
deur |
|
Luna White |
Vlieërs |
Helpmekaar Kollege |
Die rbeste beligtingsoperateur tydens die Pretoria-streeksfees is …
in die produksie |
deur |
|
Megan Payne |
Vlieërs |
Helpmekaar Kollege |
Die beste regisseur tydens die Pretoria-streeksfees is …
JJ van der Schyff-Smal en Bertie Luus |
JY.VROU |
Hoërskool Hugenote Springs |
Die TOP 3-produksies tydens die Pretoria-streeksfees
In die derde plek is …
Dubbelsinnig! van die Hoërskool Eldoraigne.
***
Die naaswenner van die Pretoria-streeksfees is …
Molshoop van die Hoërskool Waterkloof.
***
Die beste produksie van die Pretoria-streeksfees is …
JY.VROU van die Hoërskool Hugenote Springs.
Prysuitdeling
Kyk na die volledige prysuitdeling van die ATKV-Tienertoneel se Pretoria-streeksfees hier:
