DigiKuns-wenners se werk neem kyker op reis
Die ATKV se vyfde digitale kunskompetisie en vanjaar se tema “Op reis” het aan deelnemers die geleentheid gegee om hul ervarings en herinneringe met ons te deel, want ’n reisverhaal moet vertel word.
Die beoordelaars het in die volgende kategorieë wenners vir elke kunsmedium aangewys.
Illustrasie: Potlood-, houtskool- of pensketse
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Liane Kruger
Tema van kunswerk: Stad van drome
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Carmi Olivier
Tema van kunswerk: Hallo, Europa
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Megan du Toit
Tema van kunswerk: Padkaart van ’n lewensreis
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Marlize Theron
Tema van kunswerk: Wind onder my vlerke
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Mia Berry Bester
Tema van kunswerk: Besties
Senior burgers: 60 jaar en ouer
Marinda Nell
Tema van kunswerk: Wandeling
Skilder: Akrielverf, waterverf of olieverf
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Lize-Mari Strydom
Tema van kunswerk: Mauritius
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Anja de Bruin
Tema van kunswerk: Die mooiste plek
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Ane Putter
Tema van kunswerk: Sorgvry
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Stephanie Strydom
Tema van kunswerk: Stap deur die tuin
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Antoilene du Toit
Tema van kunswerk: Ifidi
Senior burgers: 60 jaar en ouer
Antonet du Toit
Tema van kunswerk: Namakwa-prag
Collage
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Lara Schwartz
Tema van kunswerk: Foto van Afrika-kinders
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Cara van der Walt
Tema van kunswerk: Drome
Beeldhouwerk
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Kyla Meyer
Tema van kunswerk: Volle sirkel
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Ella Grey
Tema van kunswerk: Ontdekkingsreis deur die wildtuin
Fotografie
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Talia Heymans
Tema van kunswerk: Op reis
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Janke Terblanche
Tema van kunswerk: Jong seun se sportreis bereik ’n spoedwal
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Phiané Oosthuizen
Tema van kunswerk: Klaar gepak, amper op pad!
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Danika Zwahlen
Tema van kunswerk: Emosionele reis
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Jean-Marie Heyns
Tema van kunswerk: Vlug van vreemdelinge
Oorspronklike digitale illustrasie
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Lleia Pringle
Tema van kunswerk: A travel in notes
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Rachél Willers
Tema van kunswerk: Japan
Gemengde media
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Mia Ludick
Tema van kunswerk: Al die kinders
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Jade Lombaard
Tema van kunswerk: Op reis na ’n ander land
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Leandré Coetzee
Tema van kunswerk: Op reis
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Janien Müller
Tema van kunswerk: ’n Tuinroete-reis
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Juanita (Nita) Fourie
Tema van kunswerk: Op reis deur die woestyn
Die kykerskeuse-wenners is aangewys na aanleiding van reaksie op die kunswerke op die ATKV se Facebook-blad – hier is die uitslae in die onderskeie mediums en kategorieë.
Kunsmedium |
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Tema van kunswerk |
Illustrasie: Potlood-, houtskool- of pensketse |
13 tot 16 jaar
|
Kayla Nel
|
Blommekind
|
Skilder, verf, akriel, waterverf of olieverf |
13 tot 16 jaar |
Abigail Cullen |
Reise |
Gemengde media |
13 tot 16 jaar |
Rosaline Botha |
Op, op, op |
Fotografie |
13 tot 16 jaar |
Wicus Swanepoel |
Voorwaarts, seekind |
Oorspronklike digitale illustrasie |
17 tot 20 jaar |
Marlize Theron |
Stralend |
Collage |
5 tot 8 jaar |
Lara Schwartz |
Foto van Afrika-kinders |
Beeldhouwerk |
9 tot 12 jaar |
Ella Grey |
Ontdekkingsreis deur die wildtuin |
Baie geluk aan elke deelnemer en wenner!
Hou jou oor op die grond vir besonderhede oor die sesde ATKV-DigiKunskompetisie.