Gqeberha-streeksfees: Tieners wys toneeltalent
Die 60ste ATKV-Tienertoneel is verlede week met hope talent en inspirerende stories in Bloemfontein en Gqeberha voortgesit. 297 tieners het in 20 produksies hul stories simbioties op die Little Theatre-verhoog in Gqeberha kom vertel.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat die deelnemers aan elke produksie na afloop van hul optrede tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies met mentorbeoordelaars, wat hul stempel in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf afdruk, in ’n tweerigtingsgesprek oor hul werk tree.
Die mentorbeoordelaars tydens die Gqeberha-streeksfees vanaf 6 tot 10 Augustus was Donovan Pietersen, Liezl de Kock, Wilhelm van der Walt en Lindsey Cele.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ’n spogprysuitdeling op 10 Augustus bekendgemaak.
BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Breyton Plaatjies |
People you may know |
Hoërskool Bernadino Heights |
Hermi Vosloo |
Ek soek jou |
Hoërskool Nico Malan |
Ezihle Ngxola |
Donkerkamertjie |
Clarendon High School for Girls |
Wenner:
BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Jordan Danster |
Korreltjiekop-klong is my dood |
Hoërskool Bernadino Heights |
Methembe Masuku |
Tweeling |
Selborne College |
Refilwe Mabalane |
Die Road Trip |
Hoërskool Framesby |
Wenner:
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Abdul-Qadir Marais en Sazi Silwana |
Aandmaal |
Selborne College |
Motipashe Vhondo |
Korreltjiekop-klong is my dood |
Hoërskool Bernadino Heights |
Triumphant Bamitale |
Tweeling |
Selborne College |
Sarah Harris en Christine Cockett |
Hemelskrapers |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:
BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Steriel |
Selborne College |
Hemelskrapers |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:
BESTE AKTEUR IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Izaiah Links as Ricardo |
Statistiek |
Hoërskool Bernadino Heights |
Abdul-Qadir Marais as Waldek |
Steriel |
Selborne College |
Keagan Haupt as Pang |
Hemelskrapers |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:
BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Wenner:
BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Ronald Theron as Helm |
Steriel |
Selborne College |
Keanon Brandt as Edmun |
Korreltjiekop-klong is my dood |
Hoërskool Bernadino Heights |
Dedrich Fourie as Boef |
Hemelskrapers |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:
BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Wenner:
BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Samespel tussen Doti, Michelle en Ricardo in Statistiek |
Hoërskool Bernadino Heights |
Steriel |
Selborne College |
Samespel tussen Auntie Miera en Auntie Wiessie in Korreltjiekop-klong is my dood |
Hoërskool Bernadino Heights |
Hemelskrapers |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:
BESTE REGISSEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Darryl Spijkers |
Hemelskrapers |
Hoërskool Parel Vallei |
Lluwellyn Edas |
Korreltjiekop-klong is my dood |
Hoërskool Bernadino Heights |
Jo-Aithne Stemmet |
Steriel |
Selborne College |
Wenner:
BESTE PRODUKSIE
Wenner:
ATKV-Tienertoneel is hierdie week (12 tot 17 Augustus) in Pretoria by die UNISA Little Theatre vir die derde streeksfees in Gauteng en vanaf 15 tot 17 Augustus by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch (Kaapstad) vir die eerste Wes-Kaap-streeksfees om die tieners se simbiotiese werk te mentor en te vier.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_toneel