Talent in oorvloed by derde Gauteng-streeksfees
Die 60ste ATKV-Tienertoneel is volstoom in Gauteng en in die Wes-Kaap met hope talent en inspirerende stories voortgesit. 327 tieners in 25 produksies het hul stories simbioties op die UNISA Little Theatre-verhoog in Pretoria kom vertel.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat die deelnemers aan elke produksie na afloop van hul optrede tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies met mentorbeoordelaars, wat hul stempel in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf afdruk, in ’n tweerigtingsgesprek oor hul werk tree.
Die mentorbeoordelaars tydens die Gauteng-streeksfees vanaf 12 tot 17 Augustus was Marié-Heleen Coetzee, Mari Molefe van Heerden, Solomon Cupido en André Lötter.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ’n spogprysuitdeling op 17 Augustus bekendgemaak.
BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Ethan Bester |
Jane en John |
Hoërskool Randburg |
Yanke van Schalkwyk |
Nege sterre, neonligte |
Midstream College |
Kaylee Posthumus |
Wegraker |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Kaylee Posthumus |
Wegraker |
Hoërskool Noordheuwel |
BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Ruan Cilliers |
Karnaval |
Hoërskool Randburg |
Connor Mackenzie |
Kleingeldkinders |
Hoërskool Noordheuwel |
Dylan Karsten |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Danie du Preez |
ESTRO.GEEN |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
Nicolaas Mitchell |
Jane en John |
Hoërskool Randburg |
Angelique Vorster |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Nege sterre, neonligte |
Midstream College |
Hoe lyk ’n engel? |
Hoërskool Garsfontein |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
BESTE AKTEUR IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Lukas Combrinck as Zazzie |
Nege sterre, neonligte |
Midstream College |
Hardus van Eeden as Wessel |
Hoe lyk ’n engel? |
Hoërskool Garsfontein |
Wenner:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Lukas Combrinck as Zazzie |
Nege sterre, neonligte |
Midstream College |
BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Chenique Pretorius as Janie |
Wegraker |
Hoërskool Noordheuwel |
Minantè Pieterse as Vlekkie |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Chenique Pretorius as Janie |
Wegraker |
Hoërskool Noordheuwel |
BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Wian Gouws as John |
Jane en John |
Hoërskool Randburg |
Henlo Meyer as Isak |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Ulrich Slabbert as Lyksopa |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Annerine Bester as Celeste |
Nege sterre, neonligte |
Midstream College |
Sibella Naudé as Jane |
Jane en John |
Hoërskool Randburg |
Carissa Ras as Karla |
Hoe lyk ’n engel? |
Hoërskool Garsfontein |
Luché Steyn as Lara |
Hoe lyk ’n engel? |
Hoërskool Garsfontein |
Wenner:
BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Wagkamer |
Hoërskool Monument |
Hoe lyk ’n engel? |
Hoërskool Garsfontein |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Isak en Lyksopa in WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
BESTE REGISSEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Duandré Vorster en Tiaan Slabbert |
Hoe lyk ’n engel? |
Hoërskool Garsfontein |
Kobus & Wayne van der Schyff-Smal |
WAT WOLKE WEEG |
Hoërskool Hugenote Springs |
Wenner:
BESTE PRODUKSIE
Wenner:
ATKV-Tienertoneel is hierdie week (19 tot 24 Augustus) vir oulaas in Gauteng by die UNISA Little Theatre in Pretoria en in Rondebosch (Kaapstad) by die Pam Golding Baxter-teater om die tieners se simbiotiese werk te mentor en te vier.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_toneel