Toneeltalent tydens eerste Gauteng-streeksfees gevier
Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek ook in Gauteng simbioties begin feesvier. Daar het 382 tieners in 25 produksies hul stories simbioties op die UNISA Little Theatre-verhoog in Pretoria kom vertel.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat die deelnemers aan elke produksie na afloop van hul optrede tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies met mentorbeoordelaars, wat hul stempel in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf afdruk, in ’n tweerigtingsgesprek oor hul werk tree.
Die mentorbeoordelaars tydens die Gauteng-streeksfees vanaf 22 tot 27 Julie was André Lötter, Liezl de Kock, Solomon Cupido en Marijda Kamper.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid gekry om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ’n spogprysuitdeling op 27 Julie bekendgemaak.
BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en Van |
Produksie |
Skool |
Marnu Schoeman |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Dylan Karsten |
Gillian vs Die Donker |
Hoërskool Hugenote Springs |
Kean Jooste |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:
BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en Van |
Produksie |
Skool |
Marlu Potgieter |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Nia Naudé |
My familie |
Hoërskool Waterkloof |
Karlie Nel |
Ons is Limbo |
Helpmekaar Kollege |
Minke Meyer |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en Van |
Produksie |
Skool |
Paul van Roon |
Baken |
Improv Studios |
Natallie Rorich |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Engie Mathebula |
Spieëltjie Spieëltjie |
Hoërskool Secunda |
Sydney Nel |
Die plan |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:
BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Baken |
Improv Studios |
Gillian vs Die Donker |
Hoërskool Hugenote Springs |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:
BESTE AKTEUR IN 'N ONDERSTEUNENDE ROL
Wenner:
BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en Van |
Produksie |
Skool |
Eben Cloete as Cedric |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Sybrandt Stadler as Rikus |
Die plan |
Hoërskool Zwartkop |
Keagan Cooper as Charlie |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:
BESTE AKTRISE IN 'N HOOFROL
Nominasies:
Naam en Van |
Produksie |
Skool |
Sadi Janse van Vuuren as Deirdre |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Anome Meyer as Ash |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Nina Roos as Amelie |
Die plan |
Hoërskool Zwartkop |
Alexa Retief as Zandria |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:
BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Vlieënde Waardin |
Hoërskool Eldoraigne |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Die plan |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:
BESTE REGISSEUR
Nominasies:
Naam en Van |
Produksie |
Skool |
Robert Kruger |
Spotify playlist vir spoke |
Hoërskool Noordheuwel |
Barend Mynhardt, Emil Haarhoff, Pieter Alberts |
Teddie et al |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:
BESTE PRODUKSIE
Wenner:
ATKV-Tienertoneel is hierdie week (29 Julie tot 3 Augustus) weer in Pretoria by die UNISA Little Theatre vir Gauteng se tweede streeksfees om die tieners se simbiotiese werk te mentor en te vier.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_toneel