Skip to main content

Prys vir Poësie

Herman Wasserman met Waterman, uitgegee deur Queillerie.

Prys vir Romanses

Rina Cilliers van die Romanza-stal met In ’n sprokie verweef.

Prys vir Liefdesroman

Sophia Kapp met Sterre is vir altyd, uitgegee deur Boekdiva Uitgewers.

Prys vir Dramateks

Nicola Hanekom met Deur die donker uur.

Prys vir Spanningslektuur

Deon Meyer met Skorpio, uitgegee deur Human & Rousseau.

Prys vir Niefiksie

Zirk van den Berg met Landuit, uitgegee deur Tafelberg.

ATKV-Prosaprys

Patmos deur Willem Anker, uitgegee deur Queillerie.

Hartlik geluk aan al die wenners van vanjaar se ATKV-Woordveertjies! Dit is vir die ATKV ’n voorreg om Afrikaans se woordmeesters op hierdie manier te vereer.