Skip to main content

Die ATKV verleen graag erkenning aan leerders wat in Afrikaans as taal presteer. Om hierdie rede verskaf ons gratis sertifikate aan skole wat tydens prysuitdelingsgeleentheid oorhandig kan word.

Vir meer inligting oor ATKV-sertifikate kontak vir Ronel Grundlingh by ronelg@atkv.org.za of 011 919 9002.