Deelnemersgids
Inskrywingsvorm
Streeksfeesskedules
Rolverdelingsvorm
Verhoogafmetings van teaters
Voorgeskrewe lied
Media en bemarkingbronne (ATKV-logo)
ATKV-Sêr – A capella-sang uit die boonste rakke!
Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997 aangebied en dit het tyd geword om die stokkie oor te gee aan ons kreatiewe tieners om met hierdie gemaklike uitvoerende-kunstemedium te eksperimenteer. ATKV-Sêr vir hoërskoolleerders is ’n a capella-kompetisie wat in sy tienerformaat gaan neig na musiekteater deur tema, sang, dans en storievertelling.
NUUT BY ATKV-SÊR?
Vind vinnig jou voete deur die opwindende opleidingsreeks, soos ontwikkel deur die ATKV-Sêrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe in 2024, hieronder te kyk.
Nuus
Video's