![](/media/5oebcqr3/media.jpg?anchor=center&mode=crop&width=160&height=80&rnd=132990705354830000)
Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Finaliste ding mee in die luister-, lees- en kykkategorieë en word tydens ’n glansgeleentheid bekroon.
Vir meer inligting oor die ATKV-Mediaveertjies kontak vir Jeanne Naude by jeannen@atkv.org.za of 011 919 9088.