Skip to the content

DigiSkryf

ATKV DigiSkryf

Of jy jou bevind in ’n snikhete Upington, die Eiffeltoring bewonder in die Franse hoofstad, die Vrystaatse stof inasem of smul aan pasta van ’n Italiaanse “mama” – as jy lief is vir Afrikaans en skryf, dan is ATKV-DigiSkryf net vir jou.

Dié splinternuwe kompetisie van die ATKV is vir oud en jonk, en gee jou die geleentheid om met jou kreatiwiteit en skryftalent te spog.

Nie net sal die wenners se werk op een van die ATKV-platforms ten toon gestel word nie, maar daar is ook fantastiese boekpryse op die spel.

Skryf nou in – jy weet nooit wie jy dalk met jou pennevrug beïndruk nie.

Klik hier vir die brosjure.

Sluitingsdatum: 20 Julie 2020.

Klik hier om in te skryf.