Riglyne vir die beoordeling van ’n debat
Debatsinskrywingsvorm 2023
Debatinskrywingsvorm 2023 (kleurloos)
Die ATKV-Debatskompetisie bied ʼn platform vir raakpraters om nie net nuwe vaardighede aan te leer nie, maar ook die toekoms met selfvertroue aan te pak. Leerders sal nie net die geleentheid kry om hul sê te sê nie, maar ook leer om navorsing te doen en oopkop oor ʼn onderwerp te dink.
Die besluit oor die aanbied van hierdie debatskompetisie is reeds in 1970 deur die Junior Rapportryers geneem. Hoewel daar verskillende soorte debatte bestaan, word die aandag met hierdie kompetisie by die opvoedkundige debat bepaal.
Vir meer inligting oor die ATKV-Debatskompetisie kontak vir Annemarie Alberts by annemariea@atkv.org.za of 011 919 9066.
Indien skole meer as die maksimum van agt junior en/of agt senior spanne vir die ATKV-Debatskompetisie wil inskryf, kontak Annemarie Alberts vir spesiale toestemming.