Skip to main content

ATKV-APPLOUS

Kom spog met jou koor by die oudste skoolkoorkompetisie in die land. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Laer- en hoërskoolkore kan aan ATKV-Applous deelneem.

Nuus

Kontak Ons

Corneli Quinn
011 919 9012
072 802 0220
corneliq@atkv.org.za

Bessie Keun
072 598 1480
bessie@applous.co.za