Skip to main content

ATKV-APPLOUS

Kom spog met jou koor by die oudste skoolkoorkompetisie in die land. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Laer- en hoërskoolkore kan aan ATKV-Applous deelneem.

DEELNEMERSGIDS & INSKRYWINGSVORM

Voorgeskrewe werke 2026

Lied

Komponis

Hoërskool Meriete Gemeng

Wees nie bevrees nie – Volledige partituur

Wees nie bevrees nie – Stemparty

Niel van der Watt

Hoërskool Meriete Meisies

Daar oorkant die spruit – Volledige partituur

Daar oorkant die spruit – Stemparty

Anton Esterhuyse

Hoërskool Meriete Seuns

Gebed – Volledige partituur

Gebed – Stemparty

Niel van der Watt

 

 

 

Hoërskool Prestige Gemeng

Die Protea Glorie – Volledige partituur

Die Protea Glorie – Stemparty

Morné van der Westhuyzen

Hoërskool Prestige Meisies

Sing, vinkie, sing – Volledige partituur

Sing, vinkie, sing – Stemparty

Niel van der Watt

Hoërskool Prestige Seuns

Plaashek – Volledige partituur

Plaashek – Stemparty

Niel van der Watt

Nuus

Kontak Ons

Corneli Quinn
011 919 9012
072 802 0220
corneliq@atkv.org.za

Bessie Keun
072 598 1480
bessie@applous.co.za